Huperion (maan)

Huperion   

Huperion in min of meer natuurlike kleure, soos deur Cassini afgeneem.
Ontdekking
Ontdek deur
  • William Bond
  • George Bond
  • William Lassell
Datum 16 September 1848
Alternatiewe nameSaturnus VII
Wentelbaaneienskappe
Halwe lengteas 1 481 009 km
Wentelperiode 21,276 d
Baanhelling 0,43°[1][2]
Satelliet van Saturnus
Fisiese eienskappe
Afmetings 360,2 x 266 x 205,4 km[3]
Massa 5,6199±0,05×1018 kg[3]
Gem. digtheid 0,544±0,050 g/cm3[3]
Oppervlak-
aantrekkingskrag
0,017-0,021 m/s2 na gelang van ligging[3]
Ontsnapping-
snelheid
45-99 m/s na gelang van ligging[4]
Rotasieperiode Chaoties
Ashelling Wisselend
Temperatuur 93 K[5]
Skynmagnitude 14,1[6]

Huperion (Grieks: Ὑπερίων), ook bekend as Saturnus VII, is ’n maan van Saturnus wat in 1848 ontdek is. Dit het ’n kenmerkend onreëlmatige vorm, chaotiese rotasie en ’n onverklaarbare, sponsagtige voorkoms. Dit was die eerste maan wat ontdek is wat nie rond is nie. Die maan is deur William Bond, George Bond en William Lassell ontdek.

  1. NASA's Solar System Exploration: Saturn: Moons: Hyperion: Facts & Figures Geargiveer 3 November 2004 op Wayback Machine
  2. MIRA's Field Trips to the Stars Internet Education Program: Saturn
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 Thomas, P. C. (Julie 2010). "Sizes, shapes, and derived properties of the saturnian satellites after the Cassini nominal mission" (PDF). Icarus. 208 (1): 395–401. Bibcode:2010Icar..208..395T. doi:10.1016/j.icarus.2010.01.025. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 Desember 2018. Besoek op 13 Oktober 2018. {{cite journal}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  4. Thomas, P.C.; Armstrong, J. W.; Asmar, S. W.; Burns, J. A.; Denk, T.; Giese, B.; Helfenstein, P.; Iess, L.; Johnson, T. V. (2007). "Hyperion's Sponge-like Appearance". Nature. 448 (7149): 50–56. Bibcode:2007Natur.448...50T. doi:10.1038/nature05779. PMID 17611535. {{cite journal}}: Onbekende parameter |displayauthors= geïgnoreer (hulp)
  5. "About Saturn & Its Moons: Moons – Hyperion" (in Engels). Cassini @ JPL/NASA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2016. Besoek op 30 Januarie 2011.
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Observatorio ARVAL

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search